Laai af
Kenmerke
OproepBoodskapGroepeKanaleMeta AIStatusSekuriteit
PrivaatheidBlogToepassingHulpsentrumVir Besigheid
Teken in
Laai af

Meer oor WhatsApp

Ons toepassing

Meer as 3 miljard mense in meer as 180 lande gebruik WhatsApp1 om in aanraking te bly met vriende en familie, enige plek, enige tyd. WhatsApp is gratis2 en bied eenvoudige, veilige, betroubare boodskap- en oproepdienste wat beskikbaar is op fone regoor die wêreld.

1 En ja, die naam WhatsApp is ’n woordspeling op “What’s Up”.

2 Datakoste kan geld.

Ons missie

WhatsApp is begin as ’n alternatief vir SMS. Ons produk ondersteun nou die stuur en ontvang van ’n verskeidenheid van media: teks, foto's, video's, dokumente, ligging en stemoproepe. Van ons mees persoonlike oomblikke word op WhatsApp gedeel, en dis hoekom ons punt-tot-punt-enkripsie ingebou het. Elkeen van ons produkbesluite word gesteun deur ons begeerte om mense reg oor die wêreld sonder grense te laat kommunikeer.

Ons span

WhatsApp is gestig deur Jan Koum en Brian Acton, wat voorheen gesamentlik 20 jaar by Yahoo was. WhatsApp het in 2014 by Facebook aangesluit, maar gaan voort om as ’n afsonderlike toepassing te werk wat hom daarop toespits om ’n boodskapdiens te bou wat enige plek in die wêreld vinnig en betroubaar werk.

Laai af
WhatsApp-hooflogo
WhatsApp-hooflogo
Laai af

Wat ons doen

KenmerkeBlogSekuriteitVir sakeondernemings

Wie ons is

Meer oor onsLoopbaneHandelsmerksentrumPrivaatheid

Gebruik WhatsApp

AndroidiPhoneMac/rekenaarWhatsApp Web

Het jy hulp nodig?

Kontak onsHulpsentrumToepassingsSekuriteitswaarskuwings
Laai af

2026 © WhatsApp LLC

Bepalings en privaatheidsbeleidTerreinkaart